StarNIC   V 1.3
 



 
Image of Wellington erfenistoer: wamakers, wynmakers en vroulike opvoeders
 

Wellington erfenistoer: wamakers, wynmakers en vroulike opvoeders

Daar mag dalk 39 plekke genaamd Wellington in die wêreld wees, maar daar is net een in Afrika! Geleë in die hartjie van die Kaapse wynland, speel Suid-Afrika steeds ‘n baie belangrike rol in die land se wynbedryf. Op hierdie staptoer sal jy meer leer van die klein dorpie se geskiedkundige gebou en die interessante, ongewone en soms eienaardige persoonlike wat die strate voor jou bewandel het. My naam is Olivia en ek is die kurator van die Wellington museum, waar jy een van die mees omvattende versamelings in ‘n klein dorpsmuseum sal vind. Ek is hier gebore en het hier grootgeword. Ek het dus ‘n passie vir my dorp en sy mense. Volg my op hierdie toer en ek sal jou meer vertel van Wellington se geskiedenis, ‘n paar interessante stories met jou deel en ook etlike spesiale gebou uitwys. Van die toer se hoogtepunte sluit in: • Leer meer oor Andrew Murray, Suid-Afrika se “Vader van Opvoedkunde“ • Hoor die storie van die luiperd van die Masonic hotel • Sien die tuiste van die onselfsugtige Hertogin van Stamford wat in slawerny gebore is • Ontdek Afrika se beroemdste klavierfabriek Besoek die voormalige skoolgebou wat gesluit is nadat die skoolhoef by ‘n sekte aangesluit het • Luister na die storie van Piet Retief, een van Wellington se beroemde seuns Of dit jou eerste besoek aan die Kaapse wynland is en of jy ‘n plaaslike inwoners is wat nuuskierig is oor die dorp se fassinerende geskiedenis is, hierdie toer is ‘n genotvolle bekendstelling aan Wellington se stories uit vervloeë dae. Laat tussen 1,5 na 2 ure toe vir die toer. Daar is talle koffiewinkels en restaurante langs die pad vir ‘n vinnige (of langer) stop.

Price: £4.99 from VoiceMap

Retailer Retailer Product Description Price  
VoiceMap Wellington erfenistoer: wamakers, wynmakers en vroulike opvoeders £4.99 Go to shop

Related Products

 
Image of Paarl Erfenistoer: ‘n Verhaal van pêrels en wyn
 

Paarl Erfenistoer: ‘n Verhaal van pêrels en wyn

As jy hou van interessante en eienaardige feite, versteekte hoekies en ‘n paar verrassings, dan is hierdie wandeling langs die pragtige eikelaning van Paarl se hoofstraat beslis die toer vir jou. Benewens dat dit een van die bes-bewaarde strate in...


 
Image of Windy Wellington: A Tour of New Zealand’s Capital
 

Windy Wellington: A Tour of New Zealand’s Capital

Wellington proudly calls itself “the coolest little capital in the world,” and this walk through New Zealand’s windiest city reveals why. On this tour, you’ll find out how geography, politics, and coffee culture shaped this harbour city, perched...


 
Image of Wellington Heritage Trail: Wagonmakers, Winemakers and Women Educators
 

Wellington Heritage Trail: Wagonmakers, Winemakers and Women Educators

There may be 39 places in the world called Wellington, but there is only one in Africa! Set in the heart of the Cape Winelands, South Africa’s Wellington played and still plays a very important role in the country’s wine industry. On this walking...





Online Shopping Price Comparison UK © StarNIC 2016 - 2025 All rights reserved.

Designated trademarks brands Logos and certain artworks used
on StarNIC.net are the property of their respective owners.